Terug na HOOFBLAD
 

Uitverkiesing - ds Sarel Visser
Kernaspekte waarna gekyk word is:  Wie is die God wat uitverkies? Wat is die rol van Jesus Christus in die uitverkiesing?  Wat is die effek van die sondeval op die vrye wil van die mens?  Kan ek regtig seker wees? Wat is die verband tussen die uitverkiesing en getuienis teenoor ongelowiges?  Wat is die positiewe doel van die uitverkiesing? ... lees meer >> 

Vader van Kersfees
Gedig deur Phlip Gibson

Maar ek ken die ware Vader van Kersfees .... lees meer >>

TOOLBOX vir manne van God
'n Boekie met praktiese wenke vir die man wat wil leef soos God dit verwag ... lees meer >>

Vas & gebed
Dokument oor vas en gebed, saamgestel deur Elizabeth Jordaan van Jericho Mure ...
lees meer >>

Hubbly Bubbly
Lees artikels van CANSA met inligting oor die gevare verbonde aan die rook van Hubbly Bubbly-pype...
meer hier >>

Laai 'n power point slide show af >>

 

Annette Potgieter se briewe
Willie Potgieter is getref deur Gillian-Berre sindroom, wat hom binne 'n paar ure heeltemal verlam het. Sy hele gesinslewe is oornag ernstig beproef, hy kon nie meer werk nie, en is nou in 'n rolstoel.

Hier volg twee stukkies wat Willie se vrou geskryf het na sy siekte ... lees meer >>

 

Baklei 'n slag ... vir dit wat die moeite werd is (Peter van Maarleveld)
Aha, in my geestesoog sien ek ʼn paar mense wat na mekaar kyk wat dink: hier is my geleentheid om ʼn paar panne nader te sleep om my te help baklei in hierdie verhouding. LW, ek sê nie dat ons in die verhouding moet baklei nie, maar vir die verhouding. Los dus die panne en vuiste, maar neem inisiatief en moet jou omstandighede nie maar net sommer so aanvaar nie. Baklei vir dit wat vir jou belangrik is... lees meer >> 

Kom maak jou genadekruike vol
(Peter van Maarleveld)

Vir baie van ons maak dit dalk nie sin om te midde van soveel terugslae weer op te staan en aan te gaan met ‘n lied in die hart. Miskien is dit omdat ek en jy ook al iets van die seer kant van die lewe ervaar het. Miskien sit jy vanaand by jou huis en weet jy wat dit is om deur die lewe rondgestamp te word, om die een terugslag na die ander te moet hanteer ... lees meer >>