Ontmoet 40 mense -
Elkeen uniek, elkeen spesiaal, elkeen met 'n hart vol liefde; almal deur God raakgesien nog voordat hulle gebore is  ...


Elmar & Marita Francis & Ronel

Darlene, Genie & Karen Gwen, Ria & Cornelia

Dean, Elize, Jan, Ian & Johnny Theuns & Noddy

Francois, Rudolf & Pieter Corrie, Flippie & Lindie

Rina & René Frik & Aletta

Ian, Lukie & Cor-Nel Gert & Okkie

Fanie & Marita Elsabé, Stefan & Noddy

Jan & Susaar Wilna & Willem

Dennis & Marietjie Lindie-pop, Ian & Lindie

Die mense - elkeen met sy eie unieke belewenis van die kamp.

 

Ons leer mekaar beter ken

 

Na die ysbreker en kenmekaar, het ons bietjie laf geraak met brille en ander toebehore ...


Lekker balspeletjies en lewenslesse saam met Jesus, aangebied deur André van Living Ball


Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne ...

 

Wally leer ons van die bome, sade, blomme en ander veld-dinge


Die Here se lig skyn in en deur ons - al die donker kolle verdwyn


Pierre de Kock en Leon Brits seën ons met lieflike liedere


Terugvoertyd by Rippel


Klik hier om getuienisse en terugvoer van kampers te lees >>


KLIK HIER VIR FOTO's VAN AL DIE VORIGE KAMPE VIR GESTREMDES >>


|Terug na Heuning Hoofblad|