|
|
|
|
|
MANNEKAMPE Ek het die voorreg om op mannekampe lesings aan te bied, en stel graag hier van dié lesing-opsommings beskikbaar. Die onderwerpe is nie noodwendig net vir mans nie, en sal vir enige iemand van toepassing wees. Die lesings is gewoonlik in 'n Bybelstudie formaat, waar die skrifgedeeltes ingelees moet word, en waar daar geleentheid is om vrae persoonlik te beantwoord, lewens-besluite te neem en "commitments" te maak. Mag daar iets hier wees wat jou kan help om in jou verhouding met Jesus te groei.
|