|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
FOBIES en VRESE – 29
Junie 2011
|
![]() |
Baie van ons is bang vir goeters, miskien vir dit wat onbekend en vreemd is, of dinge wat jou hart vinniger laat klop en koue sweet op jou voorkop laat uitslaan.... maar het jy al van hierdie snaakse fobies gehoor: |
Abluto-phobia |
Die vrees om jouself te was |
Arachibutyro-phobia |
Die vrees dat grondboontjiebotter aan jou verhemelte vasklou |
Noverca-phobia |
Die vrees vir ‘n stiefma |
Paraskavedekatria-phobia |
Die vrees vir Vrydag die 13de |
Penthera-phobia |
Die vrees vir jou Skoonma |
Terato-phobia |
Die vrees vir monsters – en om aan een geboorte te skenk |
Socera-phobia |
Die vrees vir jou skoonouers |
Phobo-phobia |
Die vrees vir vrees |
Telephono-phobia |
Die vrees vir telefone |
Papa-phobia |
Die vrees vir die Pous |
Venusta-phobia |
Die vrees vir mooi vroue |
|
Die Fobie |
...vrees vir |
Wat sê die Bybel? |
|
Lygo-phobia |
Donkerte |
Jes 60:20 Jou son en jou maan is die Here, Hy gaan nie onder nie en word nie dof nie. Die Here sal vir jou 'n ewige lig wees, jou dae van smart is verby. |
|
Aero acro-phobia |
Hoë plekke |
Ps 18:34 Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok; op hoë plekke laat Hy my stewig staan. |
|
Algo-phobia |
Pyn |
Jes 53:5 Deur sý wonde het daar vir ons genesing gekom |
|
Allodoxa-phobia |
Opinies van ander |
Spr 15:22 Waar daar nie beraadslaging is nie, slaag planne nie; dit slaag wanneer daar baie raadgewers is |
|
Anable-phobia |
Om op te kyk na hoë plekke |
Ps 18 : 30 Met u hulp loop ek 'n oormag storm, met my God by my is geen stadsmuur vir my te hoog nie. |
|
Angiono-phobia |
Hartaanval |
Ps 147:3 Hy genees die gebrokenes van hart en verbind hulle wonde |
|
Angro-phobia |
Om kwaad te word |
Jak 1:20 'n Mens wat kwaad word, doen nie wat voor God reg is nie. |
|
Anupta-phobia |
Om enkel te wil bly |
1 Kor 7:1 Vir die ongetroudes en die weduwees sê ek: Dit is vir hulle goed om ongetroud te bly soos ek. |
|
Aphe-phobia |
Vrees vir aanraking |
Luk 6:19 Al die mense het Hom probeer aanraak, omdat daar krag van Hom uitgegaan het en Hy almal gesond gemaak het |
|
Atelo-phobia |
Onvolmaaktheid |
Matt 5:48 |
|
Athaza gora-phobia |
Om vergeet te word |
Jes 49:15-16 Kan 'n vrou haar eie baba vergeet, haar nie ontferm oor die kind wat sy in die wêreld gebring het nie? Selfs al sou so iets kon gebeur, Ek sal jou nie vergeet nie.Ek het jou naam in my handpalms gegraveer, Ek sien jou mure altyd voor my. |
|
Auto-phobia |
Eensaamheid |
Heb 13:5 God self het gesê: |
|
Caco-phobia |
Om lelik te wees – voorkoms |
Spr 31:30 Uiterlike skoonheid hou nie, 'n mooi voorkoms is nie alles nie; as sy die Here dien, dán verdien 'n vrou om geprys te word. 1 Petr 3:4 Nee, julle skoonheid moet dié van die innerlike mens wees: blywende beskeidenheid en kalmte van gees. |
|
Ceno-phobia |
Nuwe dinge |
2 Kor 5:17 Iemand wat aan Christus behoort, is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom. |
|
Choro-phobia |
Om te dans |
Ps 30:12 Ek was in die rou, maar U het my van vreugde laat dans. |
|
Chrono-phobia |
Tyd |
Ef 5:16 Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd. |
|
Claustro-phobia |
Beknopte spasies |
Ps 107:16 want Hy het koperdeure oopgebreek, ystergrendels stukkend geslaan. |
|
Clepto-phobia |
Diefstal
|
Spr 6:30 'n Dief word verag as hy steel, ook al steel hy om sy honger te stil. Ef 4:28 As iemand 'n dief is, moet hy ophou steel; hy moet deur harde werk op 'n eerbare manier self in sy lewensonderhoud voorsien; dan sal hy iets hê om vir die armes te gee. |
|
Cyclo-phobia |
Blindheid |
Luk 18:41 –42 En hy antwoord: Jesus sê vir hom: |
|
Cyprido-phobia |
Geslagsiektes |
1 Kor 6:18 Julle moet niks met seksuele losbandigheid te doen hê nie. |
|
Dystychi-phobia |
Ongelukke |
Ps 91:11 – 12 Hy sal sy engele opdrag gee om jou te beskerm waar jy ook al gaan. Op hulle hande sal hulle jou dra, sodat jy nie jou voet teen 'n klip sal stamp nie. |
|
Ecclesio-phobia |
Kerk |
Heb 10 : 25 Ons moenie van die samekomste van die gemeente af wegbly soos party se gewoonte is nie, maar mekaar eerder aanmoedig om daarheen te gaan, en dit des te meer namate julle die oordeelsdag sien nader kom. |
|
Epistemo-phobia |
Kennis |
Ps 119:66 Gee my goeie insig en kennis, want ek stel my vertroue in u gebooie. |
|
Eu-phobia |
Om goeie nuus te hoor |
|
|
Gelophobia |
Lag |
Ps 30:6 Gisteraand was daar nog trane en vanmôre lag ek al weer. |
|
Gerasco-phobia |
Ouderdom |
Spr 10:27 Wie die Here dien, lewe lank; wie sonder Hom lewe, se lewensjare is min. Jes 46:4 Ook tot in julle ouderdom is Ek die Here, tot in julle grysheid sal Ek julle dra. |
|
Hamarto-phobia |
Sonde
|
Jes 59:2 Dit is julle oortredinge wat skeiding gebring het tussen julle en julle God, dit is julle sondes wat maak dat Hy Hom nie aan julle steur nie en nie na julle wil luister nie. |
|
Hedono-phobia |
Plesier
|
Pred 2:24 – 25 Dit is nie aan die mens self te danke dat hy kan eet en drink en onder al sy arbeid nog die goeie kan geniet nie. Ek het ingesien dat dit 'n gawe uit die hand van God is. Wie kan eet, wie kan geniet as Hy dit nie moontlik maak nie? |
|
Helio-phobia |
Sonlig |
Ps 121: 6 Bedags sal die son jou nie steek nie en snags sal die maan jou nie kwaad doen nie |
|
Hema-phobia |
Bloed |
Rom 3:25 Hom het God gegee as offer wat deur sy bloed versoening bewerk het vir dié wat glo. |
|
Hydro-phobia |
Water |
Jes 43:2 As jy deur water moet gaan, is Ek by jou, deur riviere, hulle sal jou nie wegspoel nie; as jy deur vuur moet gaan, sal dit jou nie skroei nie, die vlamme sal jou nie brand nie. |
|
Hyle-phobia |
Materialisme |
Matt 6:24 |
|
Hypno-phobia |
Slaap |
Spr 3:24 ..jy sal nie bang hoef te wees as jy gaan slaap nie; as jy gaan lê, sal jy rustig slaap. |
|
Kakorrhaphio-phobia |
Om te faal of ‘n neerlaag te ly |
Sag 4:6 |
|
Klepto-phobia |
Diewe en skelms
|
Ps 37:1-3 Moet jou nie ontstel oor skelms en jou kwel oor skurke nie, want soos gras vergaan hulle gou en soos groenigheid verdwyn hulle sommer. Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig voort. |
|
Kopo-phobia |
Moegheid |
Matt 11:28 |
|
Lalio-phobia |
Praat
|
Jak 3:5,6 So is die tong ook maar 'n klein liggaamsdeeltjie, en tog het dit groot mag. Die tong is ook 'n vuur, 'n wêreld vol ongeregtigheid, die deel van die liggaam wat die hele mens besmet. Dit steek die hele lewe, van die geboorte af tot die dood toe, aan die brand, en self word dit uit die hel aan die brand gesteek. |
|
Litica-phobia |
Regsake |
Ps 135:14 Die Here behartig die regsaak van sy volk: Hy ontferm Hom oor sy dienaars. |
|
Logo-phobia |
Woorde |
Spr 16:24 Aangename woorde is heuning, soet en geneeskragtig vir die mens. |
|
Macro-phobia |
Om lank te wag |
Jes 41:31 maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag |
|
Necro-phobia |
Dood |
1 Kor 15: 55 |
|
Nosto-phobia |
Om tuis te kom |
Luk 15: 20 (verlore seun) En hy het sonder versuim na sy pa toe teruggegaan. |
|
Oeno-phobia |
Wyn en drank
|
Wees bang vir wyn. Drink liewer water wat lewe gee. Ps 36:9 In u huis geniet hulle oorvloed, U laat hulle drink uit die strome van u goedheid. Openb21:6 |
|
Ophidio-phobia |
Slange |
Ps 91:13 Jy sal oor leeus en adders loop, leeus en slange sal jy dood trap. |
|
Pelado-phobia |
Om bles te word |
Matt 10:30 Van julle is selfs die hare op julle kop almal getel |
|
Penia-phobia |
Armoede |
Ps 146:7 Hy laat reg geskied aan verdruktes en gee brood aan dié wat honger ly. |
|
Philo-phobia |
Liefde |
Jes 54:8 Ek ontferm My oor jou met 'n liefde wat nooit vergaan nie, sê die Here, jou Verlosser. |
|
Phronemo-phobia |
Denke - Dink |
Rom 12:2 Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. |
|
Pluto-phobia |
Rykdom |
Matt 6 : 20 Maak vir julle skatte in die hemel bymekaar |
|
Poine-phobia |
Straf
|
Jes 53:5 ..die straf wat vir ons vrede moes bring, was op hom, deur sý wonde het daar vir ons genesing gekom. |
|
Poly-phobia |
Baie dinge |
Ps 131:1 Ek maak my nie besorg oor groot dinge nie, dinge wat bo my vermoë is. |
|
Potamo-phobia |
Riviere en groot waters |
Jes 43:2 As jy deur water moet gaan, is Ek by jou, deur riviere, hulle sal jou nie wegspoel nie. |
|
Psellismo-phobia |
Hakkel en stotter |
Moses Eks 4:10 Ek sal by jou wees as jy praat |
|
Pyro-phobia |
Vuur |
Jes 43:2 As jy deur vuur moet gaan, sal dit jou nie skroei nie |
|
Satano-phobia |
Satan |
Wees bang:- 1Pet 5:8 Wees nugter, wees wakker! Julle vyand, die duiwel, loop rond soos 'n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind. Moenie bang wees nie:- 1 Joh 4:4 Julle behoort aan God, liewe kinders, en het die vals profete klaar oorwin omdat Hy wat in julle is, groter is as die duiwel, wat in die wêreld is. |
|
Scelero-phobia |
Slegte mense |
2 Tes 3:2 Bid ook dat ons van verkeerde en slegte mense verlos word, want nie almal is gelowiges nie. |
|
Sidero-phobia |
Sterre |
Ps 147:4 Hy besluit oor die getal van die sterre en gee elkeen 'n naam. |
|
Stasi-phobia |
Om te staan |
Ps 94:18 Toe ek gedink het my voete gly, het u troue liefde my regop gehou, Here. |
|
Stauro-phobia |
Kruisigings en kruise
|
Gal 6:14 Mag God verhoed dat ek ooit oor iets anders roem as oor die kruis van ons Here Jesus Christus, want deur die kruis is die wêreld vir my dood en ek vir die wêreld. |
|
Wicca-phobia |
Hekse en toordery
|
Deut 18:10 Daar mag nie 'n besweerder by jou wees nie en ook nie 'n towenaar of iemand wat voortekens lees of 'n goëlaar |
|
Onomato-phobia |
Name |
God se Name Jes 44:6 So sê die Here, die Koning van Israel, sy Verlosser, die Here die Almagtige: Ek is die eerste en Ek is die laaste, buiten My is daar geen God nie. |