KONTAK ONS BY:

[email protected]
[email protected]
 

Jy is welkom om met ons te kommunikeer

* enige opmerkings en terugvoer sal waardeer word
* deel gerus jou getuienis


Ons wil graag van jou hoor, MAAR :

* ons vra GROOT ASSEBLIEF, moenie vir ons "slide shows" of enige ander groot "files" aanstuur, of e-pos met geestelike "stories" nie
* verstaan dat ons nie in staat is om berading te doen nie
* weet dat ons nie noodwendig alle e-posse sal kan antwoord nie
* ons wil nie in teologiese argumente betrokke raak nie

Ons sal jou begrip vir bg. versoeke waardeer.

Sluit gerus aan by ons facebook-groep  << Klik hier >>