|Terug na Heuning Hoofblad|


 

Lees terugvoer van kampers / helpers  - klik hier>>

Vir 'n vyftiende keer het ons hierdie heerlikheid beleef om saam met 'n klompie gestremdes 'n kamp te hou. Soos iemand tereg gesê het: niemand van hulle is gestremd nie, ons beleef net almal verskillende uitdagings - party moet harder werk om van punt A na B te kom as ander, party moet harder konsentreer om iets te verstaan, of om jouself verstaanbaar te maak of om die vingers te laat vas vat en ander moet dalk alternatiewe sintuie inspan om oor die weg te kom. Wat ons almal egter in gemeen het, is dat die Here ons gemaak het, ons ken, ons verstaan, ons liefhet en ons naam in Sy handpalm gegraveer het. Die tema van die kamp was C.H.O.M.P. - ons het natuurlik heelwat van dié soetigheid geniet, maar die soet boodskap daarvan was: Christus Help Ons Met Probleme. Ons het saam hieroor gesels, nagedink, gesing, gebid en is vervul met die sekerheid dat die Here luister en help.
Ons het gespeel, gewerk, gelag en geëet. Ons het nuwe vriende gemaak en tot laat gekuier terwyl ons na mekaar se stories geluister het. Ons het die Here geprys met lofliedere, ons het stilgeword by Sy voete, ons het Hom aangeroep vir Sy hulp en is oorvloedig geseën!

Hier volg nou 'n klompie foto's waarmee ons iets van dié lekkerte wil uitbeeld ...

Klik hier om die lawwe item te sien wat Willem & Dennis in die konsert gedoen het:  DIE MAL TANDARTS

 


Die hele lawwe klomp


Wie se skoen is dit dié?

BINGO!

Maak of jy iemand anders is!

CHOMP - ons maak 'n boxie vol beloftes oor die Here se hulp

Skattejag

Kerkdiens & nagmaal

ALEX


BRIDGET


CHERYL


CHRIS


CHRISTO


DAVID


DEAN


DENNIS


EDDIE


ELIZE


ELMAR


ERICA


ESME


ESTELLE

FRANCOIS

GERHARD

HESTER

IAN

IAN

JACQUES

JAN

JOHAN

JOHNNY

LUCAS

MARGé

MARIE

MARIETJIE

MARITA

NADIA

NODDY

PIETER

RIA

RICKES

STEFAN

STEPHAN

WENDY

WILLEM

WILNA

Deo Volente se gasvrye mense